Original Research

Aspekte van die siekepastoraat

H. J. C. Pieterse
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 14, No 53 | a753 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v14i53.753 | © 1980 H. J. C. Pieterse | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 May 1980 | Published: 13 May 1980

About the author(s)

H. J. C. Pieterse,, South Africa

Full Text:

PDF (258KB)

Abstract

Die siekepastoraat vra ons aandag in hierdie tyd omdat die versorging van siekes ’n kenmerk is van die koms van die koninkryk van God. God se barmhartigheid het in sy volheid tot gelding gekom in die optrede van Jesus Christus. Die volle seën van die heil van die Ryk van God hou ook die versorging van die siekes in. Deur die heilswerk van Christus sien die blindes weer, loop die kreupeles, word melaatses gereinig, hoor die dowes, word dooies opgewek (Luk. 7:22).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2491
Total article views: 2832


Crossref Citations

No related citations found.