Original Research

Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig

A. J. van Rooy
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 28, No 1 | a1489 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v28i1.1489 | © 1970 A. J. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 June 1994 | Published:

About the author(s)

A. J. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (245KB)

Abstract

Gedurende die sewentiende eeu het die Europese regerings in 'n besondere verhouding tot die kerke gestaan. In sommige lande was die Rooms-Katolieke kerk en in ander lande sekere Protestantse kerke die dominerende kerkgroepering. Skeiding tussen kerk en staat was feitlik onbekend. Die regerings het sowel die godsdiens as die onderwys bevorder en ondersteun. In die Protestantse lande het die regerings juis die Reformatoriese kerke gebruik om skole te stig, daaroor toesig te hou en die onderwys te bevorder.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2546
Total article views: 3307


Crossref Citations

No related citations found.