Original Research

Die betekenis wat kommunikasiekunde vir die prediking kan hê

H. P. Fourie
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 48 | a1149 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i48.1149 | © 1978 H. P. Fourie | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978

About the author(s)

H. P. Fourie,, South Africa

Full Text:

PDF (491KB)

Abstract

Kommunikasiekunde is een van die jongste wetenskappe wat in die area van geesteswetenskappe ontstaan het. Dit is ’n vak wat eintlik ontstaan het uit die samevoeging van verskeie vertakkings wat vandag almal as onderafdelings van die Kommunikasiekunde beskou word. Die heel oudste hiervan is die retoriek soos dit al van voor Christus af deur die Grieke geleer is. In die meer resente verlede was Joernalistiek meer as dikwels die voorloper van huidige kommunikasiekunde-departement gewees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2444
Total article views: 3698


Crossref Citations

No related citations found.