Original Research

Verslag van die tweede internasionale calvynkongres

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 48 | a1147 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i48.1147 | © 1978 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (125KB)

Abstract

Dr. B. J. v.d. Walt het die kongres aan die Vrije Universiteit, Amsterdam, 25 — 28 September 1978, bygewoon en doen daarvan soos volg verslag: Eintlik was hierdie die eerste internasionale Calvynkongres. Die Calvynkongres wat vanaf 16 — 19 September 1974 aan die Vrije Universiteit gehou is,was ’n Europese kongres. Hierdie tweede byeenkoms het nie alleen meer navorsers getrek nie (ongeveer 80 teenoor die 40 Calvynkenners by die eerste byeenkoms), maar die kongresgangers het ook veel meer lande (16) verteenwoordig — selfs van so vêr as die VSA, Kanada, Japan, Korea en Suid-Afrika. Ook lande agter die ystergordyn soos die Deutsche Demokratische Republik, Hongarye en Roemenië was goed verteenwoordig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2312
Total article views: 1193


Crossref Citations

No related citations found.