Original Research

Die belang van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte vir prediking en wetenskaplike navorsing in Homiletiek

Fritz W. de Wet, Hennie J.C. Pieterse
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 46, No 2 | a106 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v46i2.106 | © 2012 Fritz W. de Wet, Hennie J.C. Pieterse | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 2012 | Published: 10 December 2012

About the author(s)

Fritz W. de Wet, School of Ecclesiastical Studies, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa
Hennie J.C. Pieterse, Department of Philosophy, Practical Theology and Systimatic Theology, University of South Africa, South Africa

Abstract

Hierdie artikel vorm deel van die tweede fase van die navorsingsprojek Metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie. Die probleem wat ondersoek word, het te doen met die onvermoë  om  rekening  te  hou  met  verskuiwings  in  die  onderliggende  metateoretiese voorveronderstellings in die praksis van prediking, sowel as in die aanpak van wetenskaplike navorsing in die vakgebied van Homiletiek. Ons fokus op die invloed van metateoretiese voorveronderstellings  in  die  kommunikatiewe  dimensie  van  werklikheidsbeskouing, hermeneutiese beskouinge rakende die kommunikatiewe veld wat werksaam is tydens die homiletiese proses, asook op die verrekening van wetenskapsteoretiese beskouinge met die oog op ’n verantwoordelike uitvoer van die wetenskaplike taak. Die artikel kulmineer in ’n beskrywing van hoe een van die navorsers ’n voorbeeld van sy eie onlangse homiletiese navorsing rakende profetiese prediking in ’n konteks van armoede interpreteer, wanneer die onderliggende metateoretiese standpunte eksplisiet verreken word.

The importance of reckoning with metatheoretical assumptions in preaching and scientific research in Homiletics. This article forms part of the second phase of the research project Metatheoretical assumptions in Practical Theology. The research problem has to do with the inability to reckon with shifts in underlying metatheoretical assumptions in the praxis of preaching as well as in embarking on scientific research in the field of homiletics. We focus on the influence of metatheoretical assumptions in the communicative dimension of worldview, hermeneutic notions regarding the communicative field at work in the homiletic process and theoretical notions underlying the researcher’s approach in complying with the scientific task of homiletics in a responsible manner. The article culminates in a description of one of the researchers’ interpretation of an example of his own recent research in prophetic preaching in a context of poverty when the underlying metatheoretical assumptions were explicitly reckoned with.

Keywords

metateoretiese vertrekpunte in Praktiese Teologie; reformatoriese teologie; aard van die werklikheid; hermeneutiese teorie; wetenskaplike benadering; prediking; Homiletiek; profetiese prediking in `n konteks van armoede

Metrics

Total abstract views: 3808
Total article views: 7596


Crossref Citations

No related citations found.